Baviaanskloof Akkommodasie
Zandvlakte
Zandvlakte
|
" Wêrelderfenisgebied |
![]() |
| Zandvlakteplaas is reg in die middel van die Baviaanskloofvallei geleë en vorm die westelike grens van die bewaringsgebied. |
![]() |
|
LANDINGSSTROOK: Koördinate van vliegveld: S 33˚ 35.056' E 024˚ 09.823' Lengte van vliegveld: 900 meter. Grondoppervlakte. Vlieëniers moet ten minste een week kennis gee van landing. |




