Zandvlakte Besprekings

 Stuur navrae na zandvlakte@gmail.com
of skakel:
Tel: 0498391002 of
via satelietfoon 
044 9238900
tydens kantoorure: 8vm - 6.00 nm. 
                              

WENK: Bespreek vroegtydig !!
                                
DEPOSITO'S:
1 Nag verblyf: 100% akkommodasiefooi -
2 Nagte of meer:  50% deposito bevestig die bespreking.


TERUGBETALING VAN DEPOSITO'S

Kansellasie datum
voor arrivering

-

Terugbetaling

30+ dae

-

100%

29 – 15 dae

-

50%

14 – 8 dae

-

25%

7 - 0 dae

-

geen

Vroeë vertrek

-

geen

Nie opdaag nie

-

geen


BESPREKINGS VAN OORSESE GASTE
'n Administrasiefooi van R150.00 word gehef
op oorsese besprekings as die betaling direk
vanuit 'n oorsese bankrekening gedoen word.
                         
2012 TARIEWE: geldig vanaf 1 Augustus 2011
Akkommodasie: Per persoon per dag

 

2

R240.00

 

4

R220.00

 

6+

R220.00

 

 

Afslag vir kinders op aanvraag


Enkelpersoon: R480.00 per dag per eenheid.

NOTA: Die bestuur behou die reg voor om gaste tussen eenhede te skuif


ETES

Aandete:

Driegang

R120.00 pp

Ontbyt:

Vol ontbyt

R80.00 pp

*Alkoholiese verversings is uitgesluit
Bring gerus u eie.
* Tradisionele plaaskos word bedien


Etes is slegs beskikbaar met voorafbespreking.

Begeleide toere:



Photo courtesy Martin Endemann

Koste vir toergids en voertuig:
Minimum 4 persone:
Dagtoere: R240.00 per persoon
Halfdagtoere:R140.00 per persoon
Skemerrit op berg: R80.00 per persoon
Toere deur wildernis na Patensie: op aanvraag.


REISAGENTE
STO tariewe is slegs beskikbaar
vir Aandete, Bed en Ontbyt gaste
en is beskikbaar op aanvraag


Hou asseblief ingedagte dat die plaas
afgeleë is, groot afstande afgelê word om voorrade en dienste aan gaste te kan voorsien.

 

 | Tuisblad |

[XHTML 1.0] [CSS]